Registreer as Opleidingverskaffer
Al die verskaffers van opleiding op hierdie Evangeliese Opleidingsdatabasis moet toestem tot 'n evangelies-gebaseerde geloofsbelydenis. Lede van evangeliese netwerke, lede van organisasies van ICETE (International Council fo Evangelical Theological Education), of soortgelyke liggame wat verwag dat lede sal toestem tot 'n evangelies-gebaseerde geloofsbelydenis sal outomaties toegestem word. Lees asb die Terme en Voorwaardes (sien sy-spyskaart) voordat hierdie vorm voltooi word. Baie dankie. Deur inligting hier in te pons, dui jy aan dat jy instem tot hierdie Terme en Voorwaardes.