Soek vir Kursusse
Let asb op dat die akkuraatheid van die inligting op hierdie webwerf die verantwoordelikheid is van die kursusverskaffers wat hierdie kursusse ingesleutel het. Ons maak seker dat alle organisasies evangelies is, maar ons kan nie daarmee die inhoud, kwaliteit of akkreditasie van enige kursusse of kwalifikasie waarborg nie. Dit is jou verantwoordelikheid om alle inligting te ondersoek voordat jy met enige van die kursus begin. Mag die Here jou lei en help.